Description
Martie du Plessis van Dynamis neem ouers, grootouers en ander opvoedkundiges deur die proses om basiese beginsels, wat ‘n lewenslange invloed sal hê, toe te pas in die opvoeding van kinders. Dit is juis die beginsels wat alle kinders sal toerus vir die uitdaging in die alledaagse lewe, en sal verseker dat hulle ‘n ingesteldheid sal hê om werkskeppers instede van werksoekers te wees. Hierdie kragtige beginsels sal ook oorgedra kan word na die volgende generasies om sodoende ‘n gesonge en volhoubare onderwysraamwerk in plek te stel. |
Onderwerpe
|
Reviews
There are no reviews yet.